ondersteuning, opvoeding en advies deur in jou lewe gebruik te maak. Die gevallebestuurder sal kontak alle stadia van jou swangerskap, bevalling en die met jou behou na jou hospitaaltoelating en die geboorte van tydperk na die geboorte te voorsien. jou baba. Die doelwit is om voortgesette advies en inligting tydens vroeë ouerskap te bied. Die Kraamprogram word aangebied deur ervare en geregistreerde verpleegsusters met bykomende kwalifikasies
VOORDELE
REGISTRASIE
n GEMS-boek oor swangerskap, geboorte en vroeë ouerskap wanneer jy vir die Kraamprogram registreer. 'n Kraamsak wat in jou derde trimester aan jou gestuur sal word. Gratis toegang tot alle dienste wat deur die Kraamprogram gebied word. Inligting wat jou in staat sal stel om die voordele te verstaan wat GEMS jou tydens jou swangerskap en na die geboorte van jou baba bied. 'n Sorgplan met riglyne vir jou dokter omtrent die geskikte behandeling wat vir die duur van jou swangerskap nodig
Advies omtrent die voordele wat tydens jou bevalling deur GEMS gedek sal word, en ander alternatiewe tot jou beskikking. Toegang tot gesondheidsorginligting wat jou in staat sal stel om saam met jou vroedvrou of dokter besluite omtrent jou gesondheids- en geboortekeuses te neem. Magtiging vir jou toelating tot die hospitaal/kraamfasiliteit van jou keuse. Telefoniese advies en ondersteuning indien jy probleme tydens die eerste paar weke van ouerskap ondervind.
mag wees.
Om toegang tot hierdie voordele te verkry, moet jy eers vir die program registreer deur die ingeslote inskrywingsvorm in te vul en dit na 0861 00 4367 te faks, of dit aan enquiries@gems.gov.za te e-pos. Jy kan ook die vorm na GEMS se Kraamprogram pos by Privaatsak X782, Kaapstad 8000.
LET WEL: Om die voordele te kan geniet, is dit verpligtend om vir die program in te skryf.
INLIGTING wat vir NASIONALE
Om jou omtrent dinge soos jou dieet, oefening, geringe ongerief tydens swangerskap, tuisgeboorte, self-medisering en borsvoeding te adviseer.
Om jou te bemagtig oor hoe om na jouself tydens swangerskap, die bevalling en ná die geboorte om te sien.
As jou baba om enige rede tot die neonatale eenheid toegelaat word, sal die gevallebestuurder jou baba se vordering monitor deur die hospitaal te kontak.
Die gevallebestuurder sal ook daar wees om jou en jou baba tot en met die nageboortelike ondersoek te ondersteun.
Die gevallebestuurder kan jou na geskikte hulpbronne, waaronder vroedvroue, dokters, spesialiste, hospitale, geboorte-eenhede en ondersteuningsgroepe in Suid-Afrika verwys.
